Frogtoon Music

Om U Te Ken by Vertikaal

Artist Biography For Vertikaal

In 2005 Het Drie Lede Van Die NG-Gemeente Lynnwood Se Musiekbediening Besluit Om ‘n Band Te Vorm. Vertikaal Se Eerste CD Uit Dieptes Is Hoofsaaklik Vir Die Gemeente Vrygestel Maar Die Belangstelling Was So Groot Dat Dit Vir ‘n Paar ATKV Lier-Toekennings Benoem Is. Die Groep Het Toe Bestaan Uit Jattie De Beer Die Hoofsanger Leon Gropp Op Die Kitaar En Agtergrondsang En ‘n Predikant Van Die Gemeente Zander Van Der Westhuizen Wat Die Klavier Bespeel Het. Intussen Het 3 Nuwe Lede Bygekom - Johannes Du Toit Op Elektriese Kitaar Philip Du Toit Op Baskitaar En Jason Moser Op Dromme. Einde 2007 Het Hulle Egter Besluit Om ‘n Tweede Album Op Te Neem Met Die Hulp Van Merchant Musiek. Stil Is In April 2008 Vrygestel En Hierop Het Hulle Met ‘n Hele Aantal Oorspronklike Komposisies Vorendag Gekom. Stil Het In 2009 ATKV Lier Toekennings Sowel As 'n SAMA Verower. "Daar Is Heelwat Opwindende Verwikkelinge In Afrikaanse Lof- En-Aanbiddingsmusiek. Met Hierdie Album Bewys Vertikaal Egter Dat Dit Nie Net In Eredienste Gehoor Hoef Te Word Nie Maar Geskik Is Vir Radio-Lugtyd. Stil Is Ongetwyfeld Een Van Die Heel Beste Christelike Albums Wat Die Laaste Tyd Verskyn Het. " Daantjie Dinamiet

49 Similar Tracks:

Music Tags for Om U te ken:

HOME VERTIKAAL
POPULAR TRACKS MIXES ALBUMS
Video 1 : 50